| Thys de Beer Kans om aan nuwe sporte deel te neem. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Seekos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Teenage Sniper. Baie akkurate skut As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Ek sal 'n wêreldwye vakansiedag maak sodat almal kan ontspan. ‘n Helpie is sinoniem met… Sukses As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? John Wick - hy het goeie veg vermoë Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Mockingbird deur Eminem |