| Lenka du Toit Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Run in the wild - probleem oplossing As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Elke persoon moet n Swart sak vol rommel op tel en word beloon met R 10 vir elke Swart sak ‘n Helpie is sinoniem met… Gedrewe As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ava uit die film investigators sy is vriendelik en gedrewe en sy inspireer my Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Beautiful things Benson boone |