Inge Fischer
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
My materiek buddy

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
My ma se pannekoek

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Survive n chaos week in Inge se lewe , teleport

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen huiswerk nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Onselfsugtig

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Spider-Man , hy is awesome

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Call me maybe