| Christi Fuls Om nuwe goed en mense te leer ken As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Lasagne Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? See Redder en om see diere te red As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat as jy n papier sien rond le moet jy dit optel ‘n Helpie is sinoniem met… Iemand wat omgee en respek het vir ander As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Luna Lovegood Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Diepseeduiker17 |