| Danika Gevers Kultuur aktiwiteite en sosiale klubs As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Potjie kos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Up and downs | Indestructible As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Be kind ‘n Helpie is sinoniem met… Ondersteuning As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Matilda | Sy is slim en het haar kragte vir goeie dade gebruik Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Lyfie - Bernice West |