| Lené Goosen Hokkie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Waffles en roomys Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Naam van speletjie: Avengers en Ek het die vermoë van Spider-Man. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Niemand moet werk of skool toe gaan vir ? hele dag nie ‘n Helpie is sinoniem met… Om hard te werk As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spider-Man, want ek wil sy spider senses, mure te loop en web slings te hê Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Enige Taylor Swift liedjie soos bv. Delicate |