| Jenna-Leigh Bellingan Om nuwe mense te ontmoet.Gees te vang en lekker tyd te spandeer met my nuwe vriende.Om in n netbal span in te kom en netbal te speel. Om deel te word van die Helpie Familie! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Chicken Strips! Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? RSA Netbal Tournament Game, my karakter is die een wat nooit enige doele mis nie. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Mense mag glad nie ander spot oor hulle voorkoms nie! ‘n Helpie is sinoniem met… Familie As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Happy in Inside Out, want ander se geluk is vir my baie belangrik en dit is altyd so lekker om mense te laat glimlag as hulle hartseer is. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Rise - Calum Scott |