| Daniel-Luke Harmse Na al die nuwe vriende, die sport en die nuwe skoolwerk. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Braaivleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Rush hour, my spesiale vermoë is om te kan vlieg. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om elke persoon te komplimenteer. ‘n Helpie is sinoniem met… Omgee As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? AB de Villiers, hy is my gunsteling krieket speler en die beste batsman in die wêreld. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? One Republic - Sunshine |