Arno janse van Rensburg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe goed te leer

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Noodels

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Call of duty - invisibility

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy kan al kar ry van 12 af

‘n Helpie is sinoniem met…
Mense wat ander mense help

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Batman, hy is baie ryk

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Believer van Image dragons