Liya Jordaan
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Grieks

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Mind Resilience

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om met almal vriendelik en nice te wees

‘n Helpie is sinoniem met…
“ Being grounded”

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Hiccup

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
I’m still standing deur Elton John