Kayla Beukman
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe mense te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Silence, Mense stil te maak wat raas.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal Christen moet wees

‘n Helpie is sinoniem met…
Welpie

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Wonderwoman, ek sal graag almal wil help en rescue.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Nkalakatha