| Katelijne Kluever Om nog mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Attitude; om op my pa se senuwees te werk As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat niemand mag stress nie ‘n Helpie is sinoniem met… Pret As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Brian van Fast and Furious, want ek hou van karre Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Notion, The Rare Occasions |