Magriet Kotzee
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe Mense te ontmoet!!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Naam=Planet Magriet. Vermoë= Shapeshifter

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Los n plek beter as wat jy dit gevind het.

‘n Helpie is sinoniem met…
Special

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Catnis ( The Hunger Games ) sy het baie goeie survival skills en gee om oor ander mense

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Mr Blue Sky- Electric light Orchestra