| Alexa le Roux Al die nuwe vriende en die lekker goed wat net Helpekaar kan bied. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Somerpret. Om onder water asem te haal is my spesiale vermoë. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet soveel pret hè as moontlik die lewe is kort ‘n Helpie is sinoniem met… ? Nice persoon wat altyd uitstaan bo die res As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Moana omdat sy baie lief is vir see en baie braaf is Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Get lucky by Draft Punk |