Chloè Blumrick
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe mense te ontmoet en nuwe dinge te leer en te probeer, en Koshuis.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Potjiekos / kook kos ??

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
"Chloè se lewens-avontuur" spesiale vermoë - teleporteer en vlug en goeie grappies kan maak ??

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal vir teen minste 4 mense iets gaaf en vriendelik doen om hulle dag beter te maak.

‘n Helpie is sinoniem met…
Hardwerking

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Kevin Hart, vir sy persoonlikheid omdat hy altyd so snaaks en vriendelik is.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Plaas dorp toe - Chris Steyn of Keeza - Riaan Benadé