| Lia Marx Om nuwe mense te ontmoet en om nuwe leer metodes te kan leer en ontdek As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Mincemate of kook kos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Lente en my spesiale vermoë is om te vlieg en om mense veilig te maak As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Sê iets mooi of wees vriendelik met elke persoon wat verby loop ‘n Helpie is sinoniem met… Respekvol en ordentelik As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wonderwoman want sy help baie mense en doen altyd goed vir die beter Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Praise deur Brandon Lake, Chris Brown en Chandler Moore |