| Zanté McPhail Die positiwiteit As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Broccoli en kaassous Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Naam: musiek beheer, speciale vermoë: hipnotiserende sanger As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wees vriendelik, geen afknouery nie, ‘n Helpie is sinoniem met… Vriendelik, eerlik, presterende As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Paedun van powerless want sy is selfversekerd Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Sweater weather |