Hanco Mentz
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Verskeidenheid sportgeleenthede, nuwe vriende te maak, die Hoërskool journey te begin.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Dumplings ??

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Sportadventure, my super power sal wees om baie vinnig te wees.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Be kind to everyone you meet.

‘n Helpie is sinoniem met…
Grit!

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Top gun, Maverick, omdat ek graag eendag ‘n pilot wil word en hy was soos die ultimate.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
I don’t wanna wait -David Guetta & OneRepublic