| MJ Möller Uitdagings en snoepie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Cricket 24 - Elke wedstryd n 100 lopies maak As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Elke persoon moet n goeie daad doen vir ? dag ‘n Helpie is sinoniem met… Hulpvaardig As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Henry Danger want hy is rustig en op sy plek Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Riptide |