Zelneri Moorcroft
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe mense, new learning journey

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Prawns

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Zadventure, spawning a book to change the course of the story

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag "Okei" sê nie, om mense bewus te maak van wat hulle sê

‘n Helpie is sinoniem met…
Deernisvol

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Annabeth van Percy Jackson boeke, want sy het baie wysheid

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Sweet dreams van Eurythmics