Lezandri Myburgh
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe onderwysers en maats

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Minecraft, om te kan vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Alles in elke winkel moet verniet wees om te koop??

‘n Helpie is sinoniem met…
n Blink toekoms

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Emma Watson ( Beauty and the Beast) sien mooi in mense raak

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Stargazing, Myles Smith