| Milla Nortje Die skoolklere , die bus en om nuwe vriendinne te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Italiaanse kos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Milla se lewe, om te kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal in vrede kan bly en dat almal gelukkig is ‘n Helpie is sinoniem met… Om deel te wees van n nuwe en lekker hoofstuk van lewe As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Fat Amy van Pitch Perfect, ek soek eendag n groep vriendinne wat vir almal omgee en hulle lewe mee kan geniet Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? See you again deur Tyler, The Creator |