| Ayden Pieterse Om uityndelik na 3 jaar ook te kan se dat ek 'n Helpie is. Al die kultuur en drama en ook deel te neem aan die Produksie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Hoender Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Circle of Life. Om onbeperkte lewens te he As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen diere of mense mag seer gemaak word nie ‘n Helpie is sinoniem met… Sukses As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Dwayne Johnson. Hy is baie snaaks, talentvol, goeie akteur, top fiks en hys ook 'n goeie mens Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Trustfall! |