| Talita Pitout Om deel te raak en gesien te word as 'n Helpie. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Adventure of life. Om te kan vlieg en mense se ware identiteit te kan sien. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Tel op jou gemors ‘n Helpie is sinoniem met… Trots As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Amy van Heartland. Sy het baie uithouvermoe, en alhoewel sy so baie verloor het in haar lewe, het sy elke dag opgestaan en voluit geleef met baie liefde vir haar familie en perde. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Impulsief, How can you not |