Aiden Botha
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Al die nuwe wariasie van aktiwiteite wat daar is om aan deel te neem.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi(dalk pizza)

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Big little world. Ek kan tussen enige plek of planeet dadelik beweeg.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Alles moet verniet wees sonder enige prys aan dit gekoppel

‘n Helpie is sinoniem met…
Respek en selfvertroue.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Iron Man. Ek kan baie tegnologiese items uittoets en eks dan ryk.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Spring in my step.