| Freddy Rademeyer Nuwe maats, nuwe skool, nuee dinge om te leer en die volgende stappe van man word As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Gyros Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Battlefield - sniper met recon As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet iets goed doen vir iemand anders ‘n Helpie is sinoniem met… Omgee vir mekaar As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Harry Potter - hy oorwin die kwaad Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Electric Avenue - Eddy Grant |