Reinhardt Roets
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe mens te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Burgers

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
AO tennis om die vermoe om goed tennis te kan speel

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
wees vriendelik en vol geluk

‘n Helpie is sinoniem met…
iemand wat omgee en hou van om te help

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Spiderman Dit sou lekker wees om in die stad rond te swaai en mense te help

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Believer deur Imagine Dragons