Renardo Scholtz
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Sport en die geesvang, interhoér

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Spiderman - en ek kan vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Wat ek se is wet :-)

‘n Helpie is sinoniem met…
Hardwerkend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ironman - omdat hy ongelooflik slim is en agv daarvan het hy "super powers"

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
My home - Miles Smith