Clara Sibeko
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Meeting new teachers,friends and mostly learning each day

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Dunked wings

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Ek kan goed kommunikeer met die mede Mense en geniet dit I'm met hulls te speel

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Every person would have to be kind and considerate..the world would be a much better place if we are nice to each other

‘n Helpie is sinoniem met…
Behulpsaam en hulpvaarding

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Kind Wil wees want jou speel n lekker rol

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Broerseun