Joshua Small
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die ontgroening, musiek klas en nuwe geleenthede

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Spaghetti Bolognese

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Uncharted, liefde vir avontuur, klim, hindernisbane

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Lees Bybelverse om ander op te bou.

‘n Helpie is sinoniem met…
Maak n verskil en gaan vorentoe

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Henry Danger, rede daarvoor is dan kan ek mense red van kriminele.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Moonlight Sonata Beethoven