| Amber-Leigh Szendrei Die gees As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Die groot avontuur, om te kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Al die onderwysers moet ja sê vir die studente, iets soos ‘n “yes day” ‘n Helpie is sinoniem met… Werk hard maar speel ook hard As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wonder Woman want sy kan vlieg en gaan na enige plek sy wil Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Let her go |