| Olivia Tizzone Ek sien uit na die gees van die hoërskool As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Spaghetti bolognese Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Lente van lewe : dinge gesond te maak deur aanraking As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Ouers en kinders ruil lewens uit vir een dag. ‘n Helpie is sinoniem met… n Respekvolle leerder As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ruby Roundhouse van Jumanji omdat sy kon "dance fighting" doen. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Mej Sonneblom deur Die Heuwels Fantasties. |