| Elvin van Antwerpen Nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Elf's quest - die vermoe om te vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om gelukkig te wees en te lag ‘n Helpie is sinoniem met… cool wees As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spiderman, want ek sal oral kan rondswaai Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Dans alleen van Droom Sindroom |