Klara van der Linde
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende en koshuis

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta of Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
KLARA SE LEWE, jy moet my laat perde skoue wen

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet pers aantrek

‘n Helpie is sinoniem met…
Hardwerkend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Edna Mode, Incredibles, ek kan klere design soos n pro

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Some Kind Of Beautiful, James Blunt