| Vioné van der Merwe Die onbekende avontuur As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Among us - ek is 'n alles in een pakket, wat mense kan help gesond word en leuenaars kan identifiseer As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wees wie jy is sonder om te jok ‘n Helpie is sinoniem met… Ondersteuning As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Kevin Hart - want ek soek sy sin vir humor en wil almal om my maak lag en hulle dag maak Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Can't stop this feeling |