Nina van der Spuy
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Al die nuwe ervarings en mense

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Nina se speletjie - ek kan vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Boeke moet verniet wees!

‘n Helpie is sinoniem met…
Omgee en groei!

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Die karakter Anne in Anne with an E - sy staan op vir wat sy glo en het baie selfvertroue. Sy is uniek.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
A woman’s world - Katy Perry