| Monique van Rooyen Om deel te neem aan alle aktiwiteite! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Interessante avonture met Monique, en die vermoë Sal wees om vinnig wiskunde Somme te doen As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet vir een dag pienk dra. ‘n Helpie is sinoniem met… Volhardig As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Sophie van Mamma Mia, omdat sy baie braaf en vriendelik is, en sy bly op die Griekse eilande, en dit is waar ek wil wees Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? 505- Arctic Monkeys |