Malan Venter
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Vir die skool , nuwe mense, nuwe geleenthede

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Fortnite, invisible te wees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Respek teenoor ander mense te he

‘n Helpie is sinoniem met…
Om mekaar te help

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Kevin hart in Jumanji , hy is snaaks en het goeie persoonlikheid

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lean On