| Nadia Venter Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Noodles Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Blog blast. Om alle blokkies wat in my pad is te laat verdwyn sodat ek by my teiken kan uitkom As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Niemand mag enigsins iets lelik vir iemand anders sê nie. En as jy dit regkry sal dit niemand dit weer anders kan doen nie ‘n Helpie is sinoniem met… My plek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Madam Web. Want ek wil presies op dieselfde manier mense se lewens red Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Tien jaar van Spoegwolf |