Ava Viljoen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om meer vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Roblox om mooi huise te ontwerp

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy moet vir elke bedelaar R10 gee

‘n Helpie is sinoniem met…
Spesiaal

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Harry potter want hy kan magic doen

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Diepsee duiker van Droomsindroom