Jaundre Bouwer
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om n nuwe hoofstuk in my skoolloopbaan te begin

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Fries

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Bouwer se avontuur. My spesiale vermoe sal wees om vrede in alle situasies te skep.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal net n dag vol pret het en saam met mekaar kuier.

‘n Helpie is sinoniem met…
Omgee

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Deadpool want hy is ontsterflik

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Impulsief