| Jordan Nel Rugby As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Vleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Jordan's adventure. Super strength As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen reëls vir een dag ‘n Helpie is sinoniem met… Trots As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spiderman - cause with great power comes great responsibility Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Du hast - Rammstein |