Markus Bredenkamp
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende ontmoet.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Macaroni en kaas.

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Fortnite.Ek wen elke keer.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet positief wees.

‘n Helpie is sinoniem met…
Jou beste self.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Spiderman,hy is `n hero.Hy help altyd mense wat in gevaar is.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Africa van TOTO