Liam Burke
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die sport

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Expect the unexpected. Die vermoë om deurskynend te wees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Net mense wat belasting betaal kan stem

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Jeremy Clarkson van Clarkson’s Farm

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Seven nation army