| Annabelle Clarke n Nuwe begin As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Vleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Hockey Stix. Dit is onmoontlik dat my lyf seer kry. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet vir elke ete roomys eet. ‘n Helpie is sinoniem met… Gefokus en gedrewe. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Anri in Stalmaats want sy het elke dag tyd om perd te ry. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Enige liedjie van Eloff |