Claire-Anne Coetzee
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe mense te ontmoet en deel te wees van ? awesome skool en kultuur

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Claireville - om mense se gedagtes te lees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet eerlik en opreg wees en geen agter af gepratery nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Anders

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Stanley uit die boek “Wholes” want hy het nooit opgegee nie al was hy vals beskuldig van ? misdaad en hy het Sy beste vriend gered.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Slow it down van Benson Boon